Tandheelkunde & advies, in jou eie taal.

Dr. Jannie Tromp

Na 23 jaar se tandheelkunde in Namibia, het Dr. Jannie Tromp besluit om tuiste te maak in Chippenham, Engeland. Vir meer as tien jaar behandel Dr. Tromp sy pasiënte met passie en in sy eie taal, in sy praktyk in Chippenham.

Dr. Tromp is n trotse lid van die British Dental Association en glo dat goeie diens, akkurate advies en billike pryse die rots is waarop sy praktyk gebou is.

Gratis Konsultasie

Indien jy belangstel in 'n gratis tandheelkunde konsultasie, stuur vir ons jou besonderhede in die vorm hier onder - ons sal jou terug skakel en 'n afspraak reël.

Kontak gerus die praktyk op:

Telefoon: 01249 445111
Telefoon: 01249 655066
Selfoon: 07791 523108
E-Pos: practiceltd@btconnect.com


VOOR EN NA BEHANDELING

*Resultate op die webblad is ons eie fotos wat met die toestemming van ons kliënte vertoon word. Geen foto manipulasie is op die fotos toegepas nie.

Contact Details



63 St. Mary Street, Chippenham, Wiltshire, SN15 3JF
+44 1249 445111 or
+44 1249 655066

Subscribe to our Newsletter

Get FREE dental health information! Receive our newsletter quarterly. To subscribe enter your email below.

Free Consultation

We offer a FREE consultation for all our new patients.

CALL: +44 1249 445111​ or +44 1249 655066
Alternatively fill out the online contact form - click here